Saturday, December 31, 2011
newlands ckricket 3rd test sri lanka
It is this time of the year again-test cricket!! I am fortunate to be working there again and this will be the first game for the year.I have a little history with newlands cricket grounds.My company has been involved with supplying temporary fences since 2002 and on 2003 we became the first company to supply tem/fences for a ICCworld cup cricket match in the southern hemisphere.I am very proud of that but so few people knows this.So this will be my10th year that i am securing some areas in and around the staduim and I would be very happy if our guys wins this test. go boys go!!!!!!
mk 24 6de avontoer
ek was bevoorreg om weer hierdie jaar saam met die avontoer te kan toer-yes maar dis nie vir n ouman nie maar dit was nogtans lekker veral om nog te kan hoor dat die jeug wat saam met ons op toer was uiters beleef was-die aanspreek vorm van oom het ek gedink het uit gesterf.Ek was verras met die kinders se respek teenoor ouer mense.
Die grootste verasing was Jack Parow wat n nice mens en hy het n groooooot groep aanhangers-die jong girls was gaande oor hom.Dan is daar Porra -soos een van die ouens gese het hy is soos n ping pong ball - nou hier netnou daar.groete aan almal wat betrokke was en hopenlik sien ons julle volgende jaar weer!!!
chow heine

Subscribe to:
Posts (Atom)