Saturday, December 31, 2011

mk 24 6de avontoer

ek was bevoorreg om weer hierdie jaar saam met die avontoer te kan toer-yes maar dis nie vir n ouman nie maar dit was nogtans lekker veral om nog te kan hoor dat die jeug wat saam met ons op toer was uiters beleef was-die aanspreek vorm van oom het ek gedink het uit gesterf.Ek was verras met die kinders se respek teenoor ouer mense.
Die grootste verasing was Jack Parow wat n nice mens en hy het n groooooot groep aanhangers-die jong girls was gaande oor hom.Dan is daar Porra   -soos een van die ouens gese het hy is soos n ping pong ball - nou hier netnou daar.groete aan almal wat betrokke was en hopenlik sien ons julle volgende jaar weer!!!
chow  heine

No comments:

Post a Comment